| English | Afrikaans | |
| travel | How much is a ticket to ...? | Hoeveel kos 'n kaartjie na _____? |
| travel | One ticket to ..., please. | Een kaartjie na _____, asseblief |
| travel | Where does this train/bus go? | Waarheen gaan hierdie trein/bus? |
| travel | Does this train/bus stop in ...? | Stop die/hierdie trein/bus in _____? |
| travel | When does the train/bus for ... leave? | Hoe laat vertrek die trein/bus na _____? |
| travel | Take me to ..., please | Vat my asseblief na _____ toe |
| travel | How much does it cost to get to ...? | Hoeveel kos dit om na _____ toe te gaan? |
| travel | How do I get to ... ? | Hoe kom ek tot in _____ ? |
| travel | Can you show me on the map? | Kan jy dit vir my op die kaart aandui? |
| travel | I want to rent a car. | Ek wil 'n motor huur |
| travel | The next stop is ... | Die volgende halte is ... |